Home Page | Calendar | Forums | Login | Turn Images On |
Home > Suidwyk > Selgroepe > Bronne

Selgroep Bronne

Daar is bybelstudies beskikbaar vir die selgroepe wat dit soek.  Daar is verskeie boekies beskikbaar by die kerk, wat soos 'n biblioteek geleen kan word.  Daar is ook elektroniese studies wat afgelaai kan word.


Elektronies Studies vir aflaai

Die volgende studies kan hier afgelaai word:


Hierdie Studies is by die kerk beskikbaar vir uitleen.

(Gebruik die vorm hieronder indien jy belangstel om een van dit te leen.)
Titel  Skrywer
`n Eenvoudige lewenstyl - 15 studies tot nuwe perspektief op prioriteite  Hannes Burger
Becoming a contagious Christian - Participants Guide  Mark Mittelberg, Lee Strobel & Bill Hybels
Beleef die Heilige Gees Interaktiewe werkboek vir 12 weke  Larry Keefaver
Bybelstudie vir omgeegroepe  Dirkie van der Spuy
Getuies vir Christus - Die wat en hoe van getuie wees  Piet Meiring
God se radikale GRONDWET - Jesus se bergpreek  Byderwetse Bybelstudie
Here, stuur ons en gebruik my (Leiersgids - Kleingroep materiaal)  SA Gemeente
Here, stuur ons en gebruik my (Werkboek - Kleingroep materiaal) SA Gemeente
Hierdie God telkens weer nuut  Louis Jonker
In U teenwoordigheid - Samesang (Volume 1)  NG Moreletapark
In U teenwoordigheid - Samesang (Volume 2)  NG Moreletapark
Jou huwelik & Gesin (Werkboek)  SA Gemeente
Leef Volwasse - `n Bybelstudie oor Jacobus (Praktiese wyshede vir `n sinvolle huwelikslewe)  Julian Muller
The Marriage Course - Alpha International (DVD stel + leiers video)  Nicky en Sila Lee
Ons ware ID is Jesus - Die "Ek is" uitsprake  Ian Nell
Ontdek God se plan vir jou lewe  Jaco Thom
Saam in God se span (Die boek Titus)  Pieter de Villiers
Suidwyk Guildford - Handleiding vir selgroepleiers  SA Gemeente
The Purpose Driven Church - Growth without compromising your Message & Mission  Rick Warren
Wanneer die Heilige Gees met kerke praat….. En wat gebeur as ons luister.  Henry Blackaby
Wanneer God mense roep  Johan Smit

Indien julle enige van die boekies sou wil gebruik in jul selgroep, kontak asseblief vir Ilse du Toit hieronder:
Naam:
Email Adres:
Bronne versoek (skryf in hierdie blokkie watter bronne julle wil gebruik en Hennie sal na jou toe terugkom):


© 2014 SA Gemeente High Accessibility Version. (Full Graphics Version)